top of page

Ons Finansies

Ons beleef dat ons in uitdagende Weskus omstandighede een van drie keuses het ten opsigte van ons finansiële bestuur. Aan die eenkant kan ons konserwatief begroot en fokus op oorlewing.  Ons sou hierdie benadering kon regverdig deur te verwys na die verantwoordelikheid wat ons het om ons fondse behoorlik te bestuur. Die teenpool is dat ons totaal liberaal begroot en amper blindelings op die Here vertrou vir dit wat ons benodig. Iewers tussen die pole is daar egter ‘n goue balans – diep afhanklikheid van God wat vra vir verantwoordelike finansiële bestuur.
NG SNAP SCAN.png
Gemeente se bankbesonderhede:
 
ABSA Lopende rekening Takkode: 521911 
Rekeningnaam: NG Kerk Vredenburg, Rekeningnommer: 1300580048, Verwysing: Van en Wyk (bv. Malherbe / VE (staan vir Vasti E)
NG logo (White).png
NG KERK
VREDENBURG

Kerkkantoor ure is Dinsdae tot Donderdae vanaf 09:00 - 12:30

Kontak nr: 022 715 1276 of 022 713 1724

Epos:    Vredngk2@imaginet.co.za (navrae)

              Vredngk@imaginet.co.za (finansies)

​

Na ure kontak nr:     Ds. Thys  (082 302 7935)

                                  

​

bottom of page